Hier word sedert 1993 met wild geboer en die volgende spesies kom saam op die eiendom in een omheinde area voor waar daar ‘n natuurlike interaksie tussen die spesies is. Steenbokkies, Duikers, Springbokke, Rooibokke, Blesbokke, Njala’s, Waterbokke, Tsessebe’s, Swartwitpense, Elande, Buffels en Kameelperde kom hier voor.

Footprints3

Wildlife has been farmed here since 1993 and the following species occur on the property in one enclosed area where there is a natural interaction between the species. Steenbok, Duiker, Springbok, Impala, Blesbok, Njala’s, Waterbuck, Tsessebe’s, Sable Antelopes, Eland, Buffalo and Giraffes are found here.