Wildskarkasse / Game Carcasses

Wildskarkasse is van tyd tot tyd beskikbaar. Diere word netjies geskiet (kopskote) en skoon afgeslag en ontwei.

Karkasse word in ‘n koelkamer gehang en kan op versoek ryp gemaak word vir solank as wat die koper verkies, gewoonlik tot tien dae. Die karkasse word op ‘n natuurlike manier behandel om uitdroging teë te werk.

Skakel  vir meer inligting en beskikbaarheid van karkasse.

Game carcasses are available from time to time. Animals are neatly shot (head shots) and slaughtered and cleaned.

Carcasses are hung in a cold room and can be ripened on request (for buyer’s preferable time period – usually up to ten days). The carcasses are treated in a natural way to counteract dehydration.

Contact for more information and availability of carcasses.